
Koffie met Carla
0 Favorites
Location:
South Africa
Description:
Koffie met Carla sal sommer vroegdag al ‘n glimlag op jou gesig sit. Onthou om op ‘n Dinsdag om 10:30 in te skakel wanneer ons regskwessies bespreek. Op ‘n Donderdag is dit tyd vir mediese sake. Die program is daagliks gevul met interessanthede en stories wat jou hartsnare sal raak. Elke weeksdag 10:00-12:30.
Language:
Afrikaans
This program will be available tomorrow at 3AM.